Tuinroete, Die Hel, Suidkaapse Bergpasse & Nieu Bethesda

3 - 11 Mei 2021

9 DAE  |  8 NAGTE

‘n Toer wat woude, bosse, berge, mere en strande insluit. Ons verruil die hoofpaaie vir agterpaaie en besoek “die Hel” en Knysnabos. Sedgefield mark, ‘n bootvaart op die Knysnameer en ‘n rit op die Powervan is van die ander hoogtepunte om nie te mis nie! Die bekoring van Nieu Bethesda sluit die toer af op ‘n hoogtepunt.

kontak ons