Orania, Karooplaas & Philippolis

19 - 22 April 2021

Bederf u self met ‘n luukse wegbreek na Die Oewer Hotel en Spa, geleë op die grasgroen oewers van die Oranjerivier in die pragtige Bo-Karoo. Orania het wêreldbekendheid verwerf vir hulle Afrikaner gasvryheid wat getuig van ‘n eie dink en doen. Die toer word afgesluit met die skoonheid, rustigheid en oorweldigende gasvryheid van New Holme, ‘n plaas weggesteek in die dorre Karoo.

kontak ons