Mpumalanga, Krugerpark, Swaziland & Noord-Natal

6 - 19 julie 2021

8 DAE  |  7 NAGTE

‘n Toer met uitsonderlike hoogtepunte: Panoramiese uitsigte vanaf God’s Window, die Groot Vyf in die Kruger Wildtuin, ‘n besoek aan die kleinste soewereine staat ter wêreld – Swaziland (eSwatini), asook St.Lucia en die ongerepte natuurskoon van die St.Luciameer en dan ook die strand van Cape Vidal. Ons  besoek ook Midlands Meander. (NB. Paspoorte word benodig)

kontak ons