Lesotho, Semonkong, Mohale -en Katsedam

12 - 15 november 2021

4 DAE  |  3 NAGTE

Kom beleef die indrukwekkende bergtonele van die “Kingdom in the Sky” en raak verwonderd oor die ingenieursvernuf van die Mohale- en Katsedam. Ons besoek die koninklike woning by Matsieng, die oudste sendingstasie Morija en die pragtige Semonkong watererval.  (NB Paspoort word benodig)

kontak ons